Johane en Nardus is van die min paartjies wat besluit het om op oujaarsdag die knoop deur te hak. Hulle het hul troudag by die besonderse mooi “ The Bond Venue “ gehou. Nardus, die bruidegom was in ekstase en kon nie meer wag om sy bruid te sien en ewige trou aan haar te beloof nie.

Die dag het alreeds om 9 uur die oggend begin met die bruidegom sessie, waar die strooijonkers ‘n ou knertsie Jameson’s geskink het om ‘n bietjie te help met die senuwees. Op die Hoeveld horison het die wolke begin saampak en ons het besef dit gaan ‘n baie interresante dag wees en ook ‘n perfekte einde aan 2011.

Met die sagte reen in die agtergrond, was dit die perfekte toonstelling vir  Johane wat teen die tyd in haar ontwerpers trourok deur Pieter Bondesio geklee was.

Soos die tyd aangebreek het en die gaste begin arriveer het, het die son sy verskyning gemaak om die prentjie mooi Hekpoort se landskap te verlig.

Ons wil graag vir Oosteroed Boerdery bedank vir die geleentheid wat hulle ons gegin het om die bruidspaar fotosessie by hul landskap te kon neem. Saam met die smoorverliefde egpaar het ons die laaste sonsondergang van die jaar meegemaak.

Dankie vir die geleentheid om die dag saam met julle te kon deel. ‘n Besonderse paartjie, ‘n eerste vir ons wat gevra het vir ‘n 2 ure fotosessie en bygedra het tot ‘n opwindende 14 ure huweliksdag. – Rianka –

– – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – –

Johane and Nardus got married on New Year’s Eve, at The Bond Wedding Venue. I can’t remember when last we had a groom so full of energy and who just can’t wait to get married.

The day started with a Pre Groom session at 9 in the morning, with glassed filled with Jameson’s to settle the nerves. As  the clouds started to form, we knew that this was going to be yet another interesting day in the Highveld, and also the perfect end to 2011.

At the pre-bridal whilst the girls were busy being pampered, it started to pour heavily  down with rain, but this was not enough to influence the soft, feminine Johane, who by this time was dressed in her designer wedding gown by Pieter Bondesio.

As the guests started to arrive, it looked like the rain started to subside, making way for the sun to light up the beautiful scenery which this region is well known for.

After the service we went to Oostermoed Boerdery for one of the most spectacular sceneries.  From the Beautiful mountains, to the farm animals, and not to mention a couple so madly in love that couldn’t stop kissing one another. What a beautiful picturesque setting for the last setting sun of this year.

We had so much fun spending the day with you guys, the first couple asking for a 2 hour couple shoot capturing every last detail, adding to us finishing of a 14 hour wedding.  – Rianka –

riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (50) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (49) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (48) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (47) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (46) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (45) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (44) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (43) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (42) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (41) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (40) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (39) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (38) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (37) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (36) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (35) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (34) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (33) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (32) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (31) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (30) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (29) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (28) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (27) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (26) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (25) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (24) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (23) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (22) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (21) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (20) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (19) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (18) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (17) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (16) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (15) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (14) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (13) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (12) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (11) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (10) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (9) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (8) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (7) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (6) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (5) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (4) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (3) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (2) riankas_wedding_photography_nardus_johane_oostermood_farm_hartebeespoort (1)